Via Afrika Lewensvaardighede Graad 4 Leerderboek 9781415423783
R80.00 – R160.90Price range: R80.00 through R160.90
ISBN:
9781415423783
Hierdie kursus sal jou help om jou lewe suksesvol en gesond te leef. Jy sal meer omtrent jou eie sterk punte ontdek. Jy sal van MIV en VIGS leer en hoe om mense te ondersteun wat hierdeur geraak word. Jy gaan verskillende kulture in Suid-Afrika bestudeer en leer hoe belangrik dit is om die omgewing te beskerm. Jy gaan ook jou balans en koördinasie met verskillende buitemuurse aktiwiteite verbeter en leer wat die geheime van ’n gesonde dieet is. Jy sal jou kreatiwiteit ontwikkel wanneer jy Uitvoerende Kunste en Beeldende Kunste verken. Alles wat jy doen, sal jou help om te ontwikkel tot die beste persoon wat jy kan wees.
Related products
-

Headstart Natural Sciences and Technology Grade 4 Learner’s Book (CAPS) – 9780199050536
R170.00 – R207.95Price range: R170.00 through R207.95 ISBN: 9780199050536Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Maye Babo ! Isizulu is so Easy Grade 4 Learner Book 9781775850830
R115.00 – R161.00Price range: R115.00 through R161.00 ISBN: 9781775850830Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Platinum Social Sciences Grade 4 Learner’s Book – 9780636083448
R30.00 – R192.00Price range: R30.00 through R192.00 ISBN: 9780636083448Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

