Via Afrika Lewensvaardighede Graad 5 Leerderboek 9781415423820
R165.90
2 in stock (can be backordered)
2 in stock (can be backordered)
Hierdie kursus sal jou help om verskeie belangrike aspekte van jou lewe te ontwikkel. Jy sal meer van jou regte en die regte van ander te wete kom. Jy sal meer leer omtrent ’n gesonde dieet, die versorging van jou liggaam en om skadelike dinge soos geweld en dwelmmiddels te vermy. Jy sal ook uitvind hoe jy Suid-Afrika se omgewing kan help deur water te bespaar. Aktiwiteite in Uitvoerende Kunste en Beeldende Kunste sal jou help om jou kreatiwiteit te ontwikkel, en jy gaan teikenspeletjies buite speel wat jou mik- en gooivaardighede sal bevorder. Jy sal teen die einde van die jaar nuwe vaardighede en kennis aangeleer het wat jou sal help om jou drome waar te maak.
Related products
-

-

Study & Master Life Skills Learner’s Book Grade 5 9781107645981
R200.00 – R341.00Price range: R200.00 through R341.00 ISBN: 9781107645981Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Oxford Successful Social Sciences Grade 5 Learner’s Book – 9780199052387
R50.00 – R142.00Price range: R50.00 through R142.00 ISBN: 9780199052387Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Spot On Life Skills Grade 5 Learners’ Book – 9780796234872
R195.00 ISBN: 9780796234872Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

