Via Afrika Wiskundige Geletterdheid Graad 12 Leerderboek 9781415423486
R342.90
Tydens hierdie finale, opwindende jaar in Wiskundige Geletterdheid,
sal jy verby die grense van jou bestaande kennis gaan, en dit wat jy
reeds weet in onbekende kontekste toepas. Dit sal vir jou moontlik
wees om ‘n klomp nuwe situasies te ontleed, vergelyk en tot jou eie
gevolgtrekking te kom. Jy sal jou kennis omtrent grafieke uitbrei.
Jy sal veelvoudige-stap berekeninge doen. Jy sal insig bekom omtrent
die wêreld van finansies wanneer jy van salarisstrokies, IRP5 en bruto
inkomste leer. Hierdie is net ‘n klompie van die nuttige leerareas wat
gedek sal word. Jy sal ook tyd spandeer aan die hersiening van vorige
werk vir jou eksamen, aangesien hierdie boek al die oefeninge bevat
wat jy nodig het om jou beste te lewer. Welkom by hierdie jaar van
ontdekking, van nuwe vaardighede en kennis, en om van die bekende
na die onbekende te gaan – van skool na die wêreld daarbuite.
Related products
-

Via Afrika Mathematical Literacy Grade 12 Learner’s Book 9781415423431
R200.00 – R297.90Price range: R200.00 through R297.90 ISBN: 9781415423431Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

X-Factor Wiskunde Graad 12 Studiegids 9780992202682
R190.00 – R236.00Price range: R190.00 through R236.00 ISBN: 9780992202682Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Maths 4 Africa Wiskunde Studiegids Graad 12
R100.00 – R210.00Price range: R100.00 through R210.00 ISBN: 9780994716224Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Classroom Mathematics Grade 12 Learners’ Book 9780796248459
R150.00 – R510.00Price range: R150.00 through R510.00 ISBN: 9780796248459Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

