Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 9 Leerderboek 9781415422168
R175.00 – R252.90Price range: R175.00 through R252.90
ISBN:
9781415422168
Die kombinasie van die vakke Geskiedenis en Aardrykskunde – Sosiale Wetenskappe – vertel ons alles van die wêreld waarin ons leef, asook van die wêreld soos dit voorheen was. Hierdie boek sal jou in tyd terugneem om van die wonderlikste gebeurtenisse in die verlede te sien. Jy sal fassinerende onderwerpe soos kaarte, hulpbrongebruik en volhoubaarheid verder verken en ook die groot fisiese kragte wat ons planeet vorm, ontdek. Jy sal dalk selfs oor jou toekomstige beroep begin nadink met al hierdie kennis wat jy het. Jy kan enigiets doen en enigiets wees as jy hard werk, waar jy ook al in die wêreld is.
Related products
-

Oxford Successful Social Sciences Grade 8 Learner’s Book – 9780199054428
R100.00 – R242.00Price range: R100.00 through R242.00 ISBN: 9780199054428Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Our World Our Society Grade 8 Learner Book (CAPS) – 9781430712985
R50.00 – R185.00Price range: R50.00 through R185.00 ISBN: 9781430712985Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Sosiale Wetenskappe Vandag Graad 8 Leerderboek
R50.00 – R286.00Price range: R50.00 through R286.00 ISBN: 9780636144736Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Platinum High School Atlas Grades 8-12 9780636135819
R280.00 – R353.00Price range: R280.00 through R353.00 ISBN: 9780636135819Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

