Piekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Onderwysersgids
R60.00 – R350.00Price range: R60.00 through R350.00
ISBN:
9781770028494
About this book:
Piekfyn Afrikaans onderwysersgids is saamgestel volgens die KABV vir Graad 5 Huistaal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur
- te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind
- tekssoorte aan te bied volgens temas wat verband hou met die KABV, en integrering oor die kurrikulum heen te bewerkstellig
- ’n onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien
- ’n formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien
- beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon
- ’n antwoordsleutel vir elke module, riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite
- ’n CD met hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take, asook A2-grootte volkleur plakkate en idiome.
Related products
-
Sale!

USED – Oxford Dictionary Primary 9780192768599
R120.00Original price was: R120.00.R60.00Current price is: R60.00. ISBN: USED - 9780192768599 -

-

-


