Piekfyn Afrikaans Graad 6 Leesboek
R327.00
2 in stock (can be backordered)
2 in stock (can be backordered)
About this book:
’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Graad 6 Huistaal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks.
Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en volksverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer en gedigte om te lees vir genot.
Daar is ook heelwat tekste deur bekroonde skrywers, digters en dramaturge van wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie.
Related products
-

-

Piekfyn Afrikaans Graad 6 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids + CD
R100.00 – R350.00Price range: R100.00 through R350.00 ISBN: 9781770022805Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Kominpas Met Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4-7 9780799371574
R200.00 – R340.00Price range: R200.00 through R340.00 ISBN: 9780799371574Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 6 Leesboek 9780636138681
R203.00 ISBN: 9780636138681Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

