Piekfyn Afrikaans Graad 11 Huistaal Leerderboek
R456.00
About this book:
Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van ’n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie vordering en prestasie te bly. Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word deeglik vervat in ’n wye verskeidenheid ineraktiewe aktiwiteite. Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdetyd die vermoë ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep. Vir eksamenvoorbereiding is daar ’n piekfyn Taalgids en Letterkundegids agter in jou boek.
Geniet hierdie piekfyn leerervaring!
Related products
-

Aitsa! Handleiding vir Afrikaans Graad 8-12 (EAT) Revised
R399.00 ISBN: 9780796195968Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 11 Leerderboek – 9780636135093
R120.00 – R296.00Price range: R120.00 through R296.00 ISBN: 9780636135093Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

X-kit Essensiele Gids Afrikaans Graad 8-12 9781770259980
R175.00 – R195.00Price range: R175.00 through R195.00 ISBN: 9781770259980Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

