Ken & Verstaan Rekeningkunde Onderwysersgids Graad 11 Afrikaans
R523.00
ISBN:
9781107654013
Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 11 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf. Die Onderwysersgids bevat daaglikse lesplanne vir elke kwartaal wat die onderwyser help met die beplanning vir elke dag en elke week, voorbeelde vir moderering om onderwysers met assessering te help en oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek. Die PowerPoint-aanbieding verskaf interaktiewe voorbeelde om nuwe begrippe te verduidelik, skakels met alle oplossings vir aktiwiteite en assessering in die Leerdersboek en ‘n kleurvolle, opwindende en dinamiese koppelvlak met talle grafika en tabelle wat ontwerp is met die doel om die leerervaring te verryk.
Related products
-

-

Afrikaans Sonder Grense EAT Graad 12 Onderwysersgids 9780636145856
R366.00 ISBN: 9780636145856Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Afrikaans sonder grense Tweede Addisionele Taal Graad 12 Onderwysersgids
R293.00 ISBN: 9780636145863 -
Sale!

Focus Tourism Grade 12 Teacher’s Guide 9780636145016
R100.00 – R394.00Price range: R100.00 through R394.00 ISBN: 9780636145016Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

