Doc Scientia Graad 7 Hand en Werkboek Boek 2 VOLKLEUR

R1,599.00

ISBN: 9781928504856

Wie het gesê geld kan nie tyd koop nie? Spaar jouself ure se werk met Doc Scientia se Graad 7 Natuurwetenskappe Voorbereidingslêer.

• Hê al jou nodige dokumente beskikbaar op een plek.

• Skryf slegs ’n datum om jou admin op datum te hou.

• Wees gereed vir inspeksie op enige gegewe dag.

Onderwysers moet fokus op klasgee, nie admin nie. Dit is moontlik met Doc Scientia se onderwysersmateriaal.