Doc Scientia IEB Fisiese Wetenskappe Senior Chemie PowerPoint

R2,399.00

ISBN: 9781928504498

Chemie se magdom inhoud beteken ’n magdom voorbereiding. Haal die laste van jou skouers af met Doc Scientia se IEB Senior Chemie PowerPoint.

• Wees gereed vir die klaskamer met omvattende aanbiedings.

• Bly gefokus met KABV en SAGS gebaseerde inhoud op elke skyfie.

• Hersien huiswerk moeiteloos met oefeninge en antwoorde.

• Druk jou unieke stempel af met die redigeerbare produk.

 

Skep vir jouself meer tyd met Doc Scientia se onderwysersmateriaal.