Graad 6 Aanvullende Wiskunde – 9781920378547
R95.00
Graad 6 Aanvullende Wiskunde – 9781920378547
ISBN:
9781920378547
Product Details
Soos die titel voorstel, is ons Graad 6 Aanvullende Wiskundeboek ‘n addisionele boek.
Die boek bevat ‘n groot aantal asook ‘n verskeidenheid van oefeninge wat almal CAPS georeïnteerd is en van groot waarde is vir ekstra oefening en hersiening.
Die boek bestaan uit 3 afdelings, naamlik:
- Hoofrekene
- Huiswerk of Hersieningsoefening
- Meervoudige keusevrae
Hierdie boek is van groot waarde vir leerders wat “sukkel” sowel as vir leerders wat onderskeidings nastreef.
Dit is ‘n “werkboek” wat beteken dat die leerders hul antwoorde in die boek kan invul.
Die boek is voorsien van ‘n PDF antwoordstel.
Nie al die antwoorde is ten volle uiteengesit nie, dit is egter voorsien van ‘n kort antwoord vir elke vraag in die boek
Related products
-

Smart-Kids Skills Calculations Grade 6 9781775786894
R50.00 – R73.00Price range: R50.00 through R73.00 ISBN: 9781775786894Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


-

Platinum Wiskunde Graad 6 Leerderboek – 9780636138261
R225.00 ISBN: 9780636138261Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

