Via Afrika Besigheidstudies Graad 12 Leerderboek 9781415441336
R329.90
In hierdie finale, fassinerende jaar van sekondêre skool Besigheidstudies, sal baie leerareas wat belangrik is vir toekomstige sukses, behandel word. Jy sal begin verstaan wat die impak van wetgewing op besighede is. Jy sal meer ontdek omtrent beleggings, werwing en spanprestasies. Jy sal groen besigheid ondersoek. Jy sal ook tyd aan kreatiewe denke spandeer, wat jou vermoë vir die oplos van komplekse probleme sal verbeter, veral as entrepeneur, wat baie waardevol sal wees indien jy besluit om in die toekoms jou eie besigheid te begin. Dit is een ding om ‘n droom te hê, maar dit is net so belangrik om te weet hoe om daardie droom waar te maak. Hierdie kursus sal jou help om juis dit te doen.
Related products
-

-

Via Afrika Business Studies Grade 12 Teacher’s Guide 9781415441329
R120.00 – R282.00Price range: R120.00 through R282.00 ISBN: 9781415441329Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Almal Verstaan Ekonomie Graad 12 Leerderboek 9781431013777
R50.00 – R300.00Price range: R50.00 through R300.00 ISBN: 9781431013777Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Consumo Grade 12 Business Studies Iterum (Workbook) 9780994658005
R120.00 – R245.00Price range: R120.00 through R245.00 ISBN: 9780994658005Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

