Platinum Kitsreken: Graad 7 KABV 9780636165137
R80.00 – R120.00Price range: R80.00 through R120.00
Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer.
Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys. Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel. Dit hou hulle gemotiveerd om hulle vaardighede te bly ontwikkel.
Vir leerders is die Kitsreken-reeks ‘n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets. Vir onderwysers wat ‘n helder begrip van wiskunde moet he, is dit ‘n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas.
Hierdie Kitsreken-reeks is ook beskikbaar in Engels as Instamaths.
Related products
-

Mind Action Series Maths Geometry Workbook Grade 9 NCAPS 9781776111220
R35.00 – R299.00Price range: R35.00 through R299.00 ISBN: 9781776111220Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Oxford Kom Ons Oefen Wiskunde Graad 7
R168.00 ISBN: 9780199056729Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Iconic Mental Maths Grade 8 9780994651495
R45.00 – R70.00Price range: R45.00 through R70.00 ISBN: 9780994651495Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

