Wiskunde Vandag Graad 8 Leerderboek 9780636143449

R303.00

ISBN: 9780636143449

Vertrou VANDAG om relevant en op datum vir die klaskamer te wees. Aanleer van nodige vakkennis word behandel. Nuttige taalvaardighede word terselfdertyd ontwikkel. Deurlopende geleentheid vir hersiening, eksamenvoorbereiding en -assessering. Alle inhoud voldoen aan die nuutste KABV spesifikasies. Gebruikersvriendelike alles-in-een-oplossing vir die klaskamer!