Die Antwoord-Reeks Graad 12 Wiskunde 2 in 1 KABV Studiegids – 9781920568696
R209.00 – R299.00Price range: R209.00 through R299.00
Die Antwoord-Reeks Graad 12 Wiskunde 2 in 1 KABV Studiegids – 9781920568696
Description
Hierdie Graad 12 Wiskunde 2-in-1 studiegids is ‘n topverkoper. Dit bied ‘n unieke metode om die hele kursus in Matriekwiskunde te bemeester deur jou trappie-vir-trappie teen ‘n trapleer van bereikbare vrae en antwoorde, wat deurentyd vir terugvoer en groei voorsiening maak, uit te lei.
Hierdie studiegids het TWEE duidelike afdelings:
- ONDERWERPGEBASEERDE gegradeerde vrae en oplossings – om ‘n stapsgewyse deeglike begrip van teorie, tegnieke en konsepte in elke onderwerp te ontwikkel
- 14 EKSAMENVRAESTELLE met volledige oplossings, saamgestel uit vorige Nasionale en IEB-eksamens
PLUS, ‘n ‘NUWE UITBREIDING’-afdeling, wat bestaan uit uitdagende vrae en memo’s vir Vraestel 1 en Vraestel 2. Hierdie is hoër-orde vrae, geïdentifiseer uit verslae oor die afgelope jare, wat diep wiskundige denke vereis en bevorder.
Sleutelkenmerke:
- Kritieke voorkennis (Graad 10 & 11) ingesluit
- Gedetailleerde oplossings vir ALLE vrae
- Stapsgewyse, metodiese konseptuele ontwikkeling en leiding in bewysvoering en strategie
- Nuttige studienotas en adviesraampies
- Bylaes, noodsaaklike konteksgedeeltes vir Differensiaalrekene, Meetkunde, Trigonometrie, ens.
- Uitgebreide dekking van alle kognitiewe vlakke
- Van toepassing vir beide KABV- en IEB-kandidate
Related products
-

Via Afrika Mathematics Grade 12 Learner’s Book 9781415423417
R250.00 – R349.00Price range: R250.00 through R349.00 ISBN: 9781415423417Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Mindbourne Grade 10-12 Paper 1 Algebra and Calculus Textbook 9780994722461
R390.00 – R570.00Price range: R390.00 through R570.00 ISBN: 9780994722461Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Maths 4 Africa Wiskunde Studiegids Graad 12
R100.00 – R210.00Price range: R100.00 through R210.00 ISBN: 9780994716224Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Platinum Mathematical Literacy Grade 12 Learner’s Book – 9780636143357
R250.00 – R408.00Price range: R250.00 through R408.00 ISBN: 9780636143357Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

