Pythagoras Graad 11 KABV Wiskunde 9781868631452
R50.00 – R200.00Price range: R50.00 through R200.00
ISBN:
9781868631452
PYTHAGORAS GRD 11 KABV (AFR) is ‘n Uitstekende, baie omvattende studiegids wat al die wiskunde bevat wat leerders behoort te bemeester voordat hulle na hulle finale skooljaar aanbeweeg. HIERDIE IS ‘N MOET-HÊ VIR ALLE GRAAD 11 & 12 LEERDERS.
Die boek sluit baie vrae en antwoorde in oor al die VRAESTEL 1 onderwerpe, nl.
- Algebra (Uitdrukkings,
- Vergelykings en ongelykhede),
- Eksponente en Wortelvorme,
- Die Kwadratiese Funksie,
- Getalpatrone en Rye,
- Finansies Groei en Afname,
- Funksies en Waarskynlikheid
asook al die VRAESTEL 2 onderwerpe, nl.
- Statistiek,
- Analitiese Meetkunde,
- Trigonometrie,
- Euklidiese Meetkunde en Meting.
Related products
-

The Answer Series Grade 11 Maths Literacy 3-in-1 CAPS 9781920558291
R130.00 – R299.00Price range: R130.00 through R299.00 ISBN: 9781920558291Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

The Answer Series Maths Literacy 3in1 Grade 10 Study Guide 9781920297817
R130.00 – R279.00Price range: R130.00 through R279.00 ISBN: 9781920297817Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


