Fisichem Graad 10 Fisiese Wetenskappe 9781868631414
R30.00 – R195.00Price range: R30.00 through R195.00
Fisichem 10 (CAPS) dek die hele sillabus in 13 hoofstukke. In hierdie hoofstukke spreek ons eers die basiese aspekte aan wat leerders moet bemeester. Waar van toepassing, word inhoude uit vroeëre grade hersien. Daar word van ‘n verskeidenheid vraagtipes gebruik gemaak om leerders se kennis, vaardighede en ander vermoëns te assesseer. Ons het probeer om die vrae op só ‘n wyse te orden dat hulle progressief meer uitdagend word. VOLLEDIGE ANTWOORDE word vir AL die vrae in die tweede helfte van die boek verskaf.
Neem asseblief kennis dat die hoofstukke FISICHEM 10 in dieselfde volgorde gerangskik is as wat deur die CAPS dokument voorgeskryf word. Die Fisika-onderwerpe word dus NIE saam in een afdeling van die boek gegroepeer nie en daarna al die Chemie-onderwerpe in ‘n ander afdeling nie (of omgekeerd). In die eerste hoofstuk word daar aandag gegee die Wiskunde-kennis en Wetenskapvaardighede wat leerders nodig het om die res van die onderwerpe met vertroue aan te pak.
Related products
-
Sale!

Examination Aid Mathematics Grade 12 Papers And Solutions (2022)
R120.00Original price was: R120.00.R100.00Current price is: R100.00. ISBN: 9781920703592 -

The Answer Series 3-in-1 Physical Sciences Grade 10 Study Guide 9781920297831
R130.00 – R279.00Price range: R130.00 through R279.00 ISBN: 9781920297831Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Maths Handbook and Study Guide Grade 11 – 9780981437019
R266.00 – R410.00Price range: R266.00 through R410.00 ISBN: 9780981437019Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

