The Answer Series Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV 9781920297824
R50.00 – R279.00Price range: R50.00 through R279.00
ISBN:
9781920297824
Description
Hierdie Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 studiegids bied vir beide leerders en onderwysers ’n omvattende en innoverende benadering tot Wiskundige Geletterdheid. Die stimulerende maklik-om-te-volg inhoud en duidelike illustrasies lei jou moeiteloos deur elke onderwerp. Gegradeerde oefeninge wat dwarsdeur die studiegids strategies geplaas is, maak dit vir jou moontlik om jou kennis van nuwe konsepte en eksamentegnieke sistematies aan te vul.
Sleutelkenmerke:
- Maklik verstaanbare, stapsgewyse benadering
- Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde vir al 7 onderwerpe
- Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp
- Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
Related products
-

X-Factor Wiskunde Graad 12 Studiegids 9780992202682
R190.00 – R236.00Price range: R190.00 through R236.00 ISBN: 9780992202682Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

-

Maths Handbook and Study Guide Grade 12 9780981437002
R280.00 – R410.00Price range: R280.00 through R410.00 ISBN: 9780981437002Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

