The Answer Series Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV – 9781920558307
R209.00 – R299.00Price range: R209.00 through R299.00
The Answer Series Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV – 9781920558307
Description
Hierdie Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 studiegids bied ‘n grondige oorgang tussen die basiese konsepte wat in Graad 10 Wiskundige Geletterdheid gedek is en die vaardighede wat vir die Graad 12-eindeksamen vereis word. Die omvattende, logies georganiseerde studiegids werk saam met jou met behulp van ‘n uitgebreide reeks oefeninge en onthouwenke, soos jy die vaardighede aanleer om wiskundige probleme in die alledaagse lewe, binne die raamwerk van die KABV-kurrikulum, aan te pak.
Sleutelkenmerke:
- Maklik verstaanbare, stapsgewyse benadering
- Omvattende studienotas en uitgewerkte voorbeelde vir al 7 onderwerpe
- Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp
- Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
Hierdie studiegids is propvol inhoud, toepassing en selfassessering. Dit is ideaal vir gebruik by die huis sowel as in die klaskamer.
Related products
-

Pythagoras Grade 12 CAPS Maths 9781868631537
R150.00 – R200.00Price range: R150.00 through R200.00 ISBN: 9781868631537Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

X-Factor Maths Grade 11 Study Guide – 9780992202675
R165.00 – R236.00Price range: R165.00 through R236.00 ISBN: 9780992202675Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


