The Answer Series Grade 12 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV 9781920568719

R299.00

ISBN: 9781920568719

Description

Hierdie Graad 12 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 studiegids is met uiters noukeurige fokus en sorg ontwikkel. Dit is ‘n selfstandige/onafhanklike gids wat sterk aanbeveel word om sukses te waarborg, bevredig die behoeftes van ‘n wye spektrum leerders en stimuleer belangstelling terwyl dit verseker dat die kurrikuluminhoud geniet word. Hierdie boek is al wat jy nodig het om vir die Wiskundige Geletterdheids-eindeksamen voor te berei.

Sleutelkenmerke:

  • Maklik verstaanbare, stapsgewyse benadering
  • Omvattende studienotas en uitgewerkte voorbeelde vir al 7 onderwerpe
  • Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke