Graad 9 EBW 3-in-1 Boek & Template 9781928354758
R279.00
ISBN:
9781928354758
Description
Hierdie Graad 9 EBW 3-in-1 studiegids maak uitdagende vakinhoud makliker verstaanbaar. Al drie EBW-modules word in praktiese, hanteerbare grootte onderwerpe opgebreek en op ‘n gebruikervriendelike manier aangebied. Die logiese benadering en duidelikheid van die notas lei die leerder deur elke inhoudsarea, met gegradeerde vrae en antwoorde met aantekeninge daarby, om deurlopende selfassessering te bied.
Sleutelkenmerke:
- Logiese, verduidelikende notas
- Leerdervriendelike diagramme
- Nuttige aktiwiteite en antwoorde
- Eksamenvraestel en -memo
- Fotokopieerbare templaatboek
Related products
-

-

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal 9781776071876
R231.00 ISBN: 9781776071876 -

Smse, Skurke en Spinnekoppe Handleiding en Gids
R150.00 – R295.00Price range: R150.00 through R295.00 ISBN: 9781920421397Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Platinum Technology Grade 8 Teacher’s Guide 9780636146105
R120.00 – R366.00Price range: R120.00 through R366.00 ISBN: 9780636146105Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

