The Answer Series Graad 11 Besigheidstudies 3-in-1 KABV 9781920558383
R299.00
ISBN:
9781920558383
Description
Hierdie Graad 11 Besigheidstudies 3-in-1 studiegids neem jou stapsgewys deur die KABV-kurrikulum. Dit vereenvoudig konsepte met behulp van bondige verduidelikings, nuttige illustrasies, inligting in kolpuntstyl en tabelformaat. Maklike begrip is belangrik en hierdie studiegids met sy metodiese benadering wat lig werp op die inhoud, verseker juis dit.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende notas per kwartaal
- Eksamenvrae per onderwerp
- Antwoorde op alle vrae
- Eksamenvraestel en -memo
Related products
-

-

-

-

Accounting Handbook and Study Guide – 9780620325899
R273.00 – R390.00Price range: R273.00 through R390.00 ISBN: 9780620325899Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

