Pythagoras Graad 10 KABV Wiskunde 9781868631575
R140.00 – R200.00Price range: R140.00 through R200.00
Pythagoras 10 KABV (CAPS) Afrikaans dek dieselfde inhoud as Pythagoras 10 CAPS/KABV en Pythagoras 10 CAPS English, maar is slegs in Afrikaans. Dit gee vir jou die geleentheid om baie ekstra oefening te kry en so jou begrip en vaardighede baie te verbeter. Dit is egter belangrik om te besef dat die boek is bedoel om aanvullend tot jou klaswerk en handboek te wees. Die ekstra oefeninge help jou egter om hersiening te doen en goed voor te berei vir toetse en eksamens.
Vier leeruitkomste van die graad 10 leerplan word in die boek gedek. Die leeruitkomste (LU) is soos volg:
- LU 1: Getalle en Getalverwantskappe
LU 2: Funksies en Algebra
LU 3: Ruimte, Vorm en Meting
LU 4: Datahantering en Waarskynlikheid
Die eerste helfte van die boek dek die 4 leeruitkomste in verskillende modules. Elke module bestaan uit:
- ‘n “Onthou” gedeelte. Dit gee ‘n oorsig van die vernaamste teorie en feite omtrent die onderwerp asook ‘n paar uitgewerkte voorbeelde.
- Oefening A. Die oefening bestaan uit eenvoudiger probleme oor basiese kennis.
- Oefening B: Hierdie oefening bevat meer ingewikkelde probleme.
- Toets: Elke module sluit met ‘n toets af. Dit is ‘n goeie geleentheid om jouself te toets. Die puntetoekenning word vir elke vraag in die toets verskaf.
Die tweede helfte van die boek bevat die volledig uitgewerkte oplossings (antwoorde) vir elke probleem
Related products
-
Sale!

Examination Aid Mathematics Grade 12 Papers And Solutions (2022)
R120.00Original price was: R120.00.R100.00Current price is: R100.00. ISBN: 9781920703592 -

The Answer Series Grade 11 Maths Literacy 3-in-1 CAPS 9781920558291
R130.00 – R299.00Price range: R130.00 through R299.00 ISBN: 9781920558291Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Maths 4 Africa Mathematics Study Guide Grade 12 – 9780994716255
R180.00 – R210.00Price range: R180.00 through R210.00 ISBN: 9780994716255Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

