Via Afrika Toerisme Graad 10 Leerderboek – 9781415423158
R230.00 – R249.90Price range: R230.00 through R249.90
KABV Curriculum Grade Graad 10 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn. 9781415423158
Ons as Suid-Afrikaners is bevoorreg om in so ‘n mooi land te woon. Suid-Afrika loop oor van verstommende besienswaardighede en ons florerende toerismebedryf is belangrik vir ons ekonomie. Vanjaar sal jy interessante fasette van hierdie bedryf ondersoek, soos vorms van vervoer, akkommodasie, erfenisgebiede en ander interessanthede wat toeriste aantrek, die redes waarom mense reis en die sterk rol van buitelandse geldeenhede. Jy sal kyk na die sosiale en omgewingsimpak wat toerisme op Suid-Afrika het en jy sal jou land beter as ooit tevore leer ken. Maak gereed vir ‘n avontuur.
Related products
-

-

-
Sale!

LIKE NEW – Engineering Graphics and Design for the Senior Secondary Phase (Johan Engelbrecht)
R545.00Original price was: R545.00.R100.00Current price is: R100.00. ISBN: LIKE NEW – 9780980252140 -
Sale!

A Skills Standard For Budding Scientists 9780620404907
R200.00Original price was: R200.00.R80.00Current price is: R80.00. ISBN: USED - 9780620404907

