Op my planeet: die beste rympies van Jaco Jacobs
R320.00
ISBN:
9780799390636
Welkom op ‘n planeet propvol pret! Jaco Jacobs se planeet is ‘n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of ‘n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe ‘n skoonheidskompetisie vir monsters werk … of die waarheid oor haaie uitvind. Jy kan ontdek jou boetie is ‘n ruimtewese … jou troetel-dinosourus saam skool toe vat .. of ‘n luislang kan jou ouma insluk! Daar is deesdae byna nie ‘n eisteddfod, kunswedstryd of klaskamer in die land waar Jaco Jacobs se skreeusnaakse, lawwe rympies nie gehoor word nie.
Related products
-

-

-

-

‘n Goeie dag vir boomklim – 9780799373967
R170.00 – R240.00Price range: R170.00 through R240.00 ISBN: 9780799373967Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

