Dagboek van ‘n Wimpy Kid 2: Rodrick Regeer
R185.00 Original price was: R185.00.R50.00Current price is: R50.00.
1 in stock
1 in stock
ISBN:
9781485900238
About the book:
Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit… veral een insident. Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer broer, Rodrick, van die geheim wat Greg graag wil wegsteek. Maar geheime het ´n manier om uit te lek… veral as´n dagboek ter sprake is.
Related products
-

-

Pieksel (Fanie Viljoen) 9780799394108
R180.00 ISBN: 9780799394108Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


