X-kit Presteer! Die kind: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10 Studiegids
R120.00
ISBN:
9781928330066
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.





