Kaptein Verdwyn 9780799379044
R190.00
2 in stock (can be backordered)
2 in stock (can be backordered)
ISBN:
9780799379044
Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak? Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel die Draak knou gedurig ander kinders af, terg hulle en vat hulle pousebroodjies. Toe Kyle ‘n nuwe selfoon kry, laai hy ‘n vreemde app af – een wat belowe om jou onsigbaar te maak! Kort voor lank verander Kyle in ‘n superheld: Kaptein Verdwyn! En hy besluit dit is tyd om die boelie ‘n les te leer … ‘n Aksiebelaaide storie met ‘n positiewe boodskap wat kinders kan bemagtig om hul man te staan teen boelies. Agterin die boek verskyn nuttige raad oor hoe om boelies te identifiseer en wat om te doen as iemand jou boelie.
Related products
-

Suzie se Superdoeper-Sjampoe (Jaco Jacobs) 9780799351187
R120.00 – R170.00Price range: R120.00 through R170.00 ISBN: 9780799351187Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Pixel (Fanie Viljoen) 9780799391824
R150.00 – R160.00Price range: R150.00 through R160.00 ISBN: 9780799391824Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Pieksel (Fanie Viljoen) 9780799394108
R180.00 ISBN: 9780799394108Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


