Leer my lees Vlak R: Boekpak 9781776350261
R490.00
KABV Curriculum Grade Graad R School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.
11 in stock (can be backordered)
11 in stock (can be backordered)
ISBN:
9781776350261
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!Â
Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroee geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoe frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Â
Related products
-
Sale!

Leer my lees (Vlak 2) Boek 10: Tippie en die braai 9780799375558
R60.00Original price was: R60.00.R40.00Current price is: R40.00. ISBN: 9780799375558 -

-

-


