Tippie doen wiskunde, Vlak 1, boekpak 9780637001120
R590.00
1 in stock (can be backordered)
1 in stock (can be backordered)
ISBN:
9780637001120
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese
wiskunde-beginsels in elke boek.
Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en
bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.
Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede
te leer en toe te pas na aanleiding van spesifieke Tippie-temas.
Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek
1 begin om vaslegging te verseker.
Related products
-

Cambridge IGCSEâ„¢ ICT Coursebook with Digital Access (2 Years) 9781108901093
R910.00 ISBN: 9781108901093Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Hodder Cambridge International AS & A Level Computer Science
R1,569.00 ISBN: 9781510457591Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-



