Tippie doen Wiskunde, Boekpak 9781776355990
R590.00
1 in stock (can be backordered)
1 in stock (can be backordered)
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie.
Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas. Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 – 10, vorms en grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme.





