Ouma Mollie en die mensvreter (Fanie Viljoen) – 9780639602271
R140.00 – R190.00Price range: R140.00 through R190.00
CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks & readers 9780639602271
“Die laaste een in die see is ‘n bolletjie snot!†roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos ‘n verdrinkende meermin in die bad lê. Gou laai sy vir Nina en Blapsie, die basterbrak, in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe. Dis waar hulle in GROTER moeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf. En sy wil die dolfyne voer. En … Nee, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur. Ai, as ouma Mollie net geluister het toe Simon Jantjies vir haar waarsku dat daar ‘n HAAI in die water is. Oepsie! Die arme haai …
Related products
-

My Ouma is ‘n Rock-ster (Jaco Jacobs)
R140.00 – R190.00Price range: R140.00 through R190.00 ISBN: 9780799350845Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

-


