Lien se lankstaanskoene
R175.00
4 in stock (can be backordered)
4 in stock (can be backordered)
ISBN:
9781430542902
Vir Lien Jooste het haar matrikejaar onverwags in ‘n nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaar geval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis, weg van die aaklige skool waarin sy onverwags beland het, en veral weg van haar ma. Maar om weg te kom, kos geld. Geld wat sy nie het nie …
Lien se lankstaanskoene is die aangrypende verhaal van ‘n matriekmeisie wat te midde van ‘n familiekrisis leer dat ‘n mens meestal slegs twee keuses het: of jy sink, of jy swem.
Hierdie skooluitgawe is aangevul met:
- ‘n inleiding tot die roman
- woordverklarings
- glossriums
- verrykende materiaal
- vrae, aktiwiteite en antwoorde gebaseer op die KABV
Related products
-

Skoenlapper (Irma Venter) 9780798170062
R330.00 ISBN: 9780798170062Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Sale!

USED – Storiejoernaal
R200.00Original price was: R200.00.R60.00Current price is: R60.00. ISBN: 9781770022454 -

Die Kind – 9780636179394
R72.00 – R104.00Price range: R72.00 through R104.00 ISBN: 9780636179394Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Hoopvol 9780624056256
R50.00 – R263.00Price range: R50.00 through R263.00 ISBN: 9780624056256Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

