Blitz Wiskunde (Hoofrekene) Graad 4 Werkboek 9780190406868
R139.95
Blitz Wiskunde (Hoofrekene) Graad 4 Werkboek 9780190406868
1 in stock (can be backordered)
1 in stock (can be backordered)
ISBN:
9780190406868
Blitz Wiskunde vir hoofrekene in die Intermediêre Fase bied ‘n prettige en kontekstuele manier om leerders se hoofrekene-vermons te ontwikkel. Dit bestaan uit daaglikse 10-minuut hoofrekene-aktiwiteite, soos deur die KABV vereis.
Blitz Wiskunde Graad 4-6 Werkboeke is in Afrikaans en Engels beskikbaar.
Features
- n Fokus op die ontwikkeling en vaslegging van strategieë vir die oplossing van wiskunde-probleme
- n Verskeidenheid take en aktiwiteite met die klem op getalle en berekeninge
- Verskeie voorbeelde vir oefening asook verhoging van leerders se vaardighede
- Hersieningsoefeninge aan die einde van elke kwartaal
Related products
-

-

-

-

Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 4 Leesboek – 9780636138698
R130.00 – R171.00Price range: R130.00 through R171.00 ISBN: 9780636138698Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

