LIKE NEW – KomInPas met Afrikaans: Huistaal – 9780799371567
R280.00
KomInPas met Afrikaans: Huistaal – 9780799371567
2 in stock
2 in stock
Kominpas met Afrikaans Huistaal is een handleiding wat vir graad 4, 5, 6 en 7 gebruik kan word. Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. Onderwysers hoef nie meer kosbare tyd aan die opstel van notas te spandeer nie. Elke onderwyser kan sy eie kreatiwiteit in die opstel van werkkaarte gebruik. Die handleiding is kleurvol en gebruikersvriendelik en beskik oor verskeie praktiese voorbeelde, en leerwerk vir byvoorbeeld spelling kan uit die handleiding gegee word. Daar is oulike wenke wat leerders help om sekere reëls maklik te onthou en daar is nota-blokkies waar leerders addisionele notas kan maak. Kominpas met Afrikaans Huistaal is saamgestel deur C. de Villiers, CA. Kruger, CO. Krüger, L. Rautenbach, T. Smith, D. Struwig, E. van der Merwe en N. Wildenboer.
Related products
-

Headstart Wiskunde Graad 7 Leerdersboek – 9780199048380
R180.00 – R248.95Price range: R180.00 through R248.95 ISBN: 9780199048380Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Sale!

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal 9781770029408
R100.00 – R350.00Price range: R100.00 through R350.00 ISBN: 9781770029408Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Kollig Op Lewensorientering Graad 7 Leerdersboek
R190.00 – R259.00Price range: R190.00 through R259.00 ISBN: 9780796235800Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Afrikaans Sonder Grense EAT Graad 7 Leerderboek – 9780636115798
R190.00 – R241.00Price range: R190.00 through R241.00 ISBN: 9780636115798Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

