Oxford Beyond Probleemoplossing in Wiskunde Graad 1 – 9780190779382
R120.00
Oxford Beyond Probleemoplossing in Wiskunde Graad 1 – 9780190779382
ISBN:
9780190779382
Help jou kind om sukses te behaal binne en buite die klaskamer! Met innemende karakters, kleurvolle illustrasies en buite-wêreldse uitdagings, Oxford Beyond Probleemoplossing in Wiskunde berei jou kind voor vir die vaardighede wat hulle in die 21ste eeu sal gebruik.
Hierdie boek bevat strategieê wat ontwikkel is om jou kind te help om hul probleemoplossingsvaardighede te verfyn. Dit is gevul met:
Features
- 6 stories oor probleemoplossing – lees die stories saam met jou kind, of skandeer die QR-kode om na ‘n opname van die storie te luister. In sommige gevalle word dit deur werklike ruimte-kenners voorgelees.
- Somme wat help met probleemoplossing
- Interessante aktiwiteite vir kinders
- Skakels om meer te leer oor Suid-Afrika se eie ruimteprogram.
Related products
-

-


Grade 1 PracMaths (Answers included)
R140.00 – R180.00Price range: R140.00 through R180.00 ISBN: 9781920378271Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


