Leer My Lees Vlak 3 Boeke 11 – 20 Boekpak – 9780637009690
R490.00
Leer My Lees Vlak 3 Boeke 11 – 20 Boekpak – 9780637009690
ISBN:
9780637009690
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 3 boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is. Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en so selfvertroue te bou.




