Leer my lees (Vlak 1 BK 1-10 ) Tippie Boekpak(Skooluitgawe) – 9780637012454
R490.00
Leer my lees (Vlak 1 BK 1-10 ) Boekpak(Skooluitgawe) – 9780637012454
ISBN:
9780637012454
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.





