Leer my lees (Vlak 4 BK 1-10 ) Boekpak (Skooluitgawe) – 9780637012515
R490.00
Leer my lees (Vlak 4 BK 1-10 ) Boekpak (Skooluitgawe) – 9780637012515
5 in stock (can be backordered)
5 in stock (can be backordered)
ISBN:
9780637012515
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en bou selfvertroue.
Related products
-

Leer my lees (Vlak 2 BK 11-20) Tippie Boekpak (Skooluitgawe) – 9780637009683
R490.00 ISBN: 9780637009683 -

-

-


