Leer my lees (Vlak 6 BK 1-10 ) Boekpak (Skooluitgawe) – 9780637012553
R620.00
Leer my lees (Vlak 6 BK 1-10 ) Boekpak (Skooluitgawe) – 9780637012553
ISBN:
9780637012553
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoër orde denke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie.
Related products
-

KomInPas met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal – 9780637006286
R350.00 – R370.00Price range: R350.00 through R370.00 ISBN: 9780637006286Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 6 Onderwysersgids 9780636136977
R50.00 – R359.00Price range: R50.00 through R359.00 ISBN: 9780636136977Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Woema Graad 6 Afrikaans EAT Teksboek en Werkboek – 9780994716804
R320.00 – R350.00Price range: R320.00 through R350.00 ISBN: 9780994716804Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

