Kom Ons Oefen Afrikaans Huistaal Graad 7 – 9780190401597
R168.00
Kom Ons Oefen Afrikaans Huistaal Graad 7 – 9780190401597
ISBN:
9780190401597
Oefen – Konsolideer – Pas jou vaardighede toe
Oxford Kom ons oefen Afrikaans Huistaal bied oefening en konsolidasie van alle taalkundige begrippe en -vaardighede aan wat leerders in staat sal stel om uit te blink.
Die reeks is ontwikkel in lyn met die KABV en dek al die nodige taal- en skryfvaardighede vir elke kwartaal, wat aan die onderkant van elke bladsy aangedui word. Dit maak di e titel ideaal vir hersiening en oefening van kernvaardighede, sowel as eksamenvoorbereiding. Die titel is gebruikersvriendelik en is geskik vir klaskamer gebruik of as onafhanklike oefening by die huis.
Related products
-

Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal
R205.00 ISBN: 9781776071609 -

Aitsa! Handleiding vir Afrikaans Graad 8-12 (EAT) Revised
R399.00 ISBN: 9780796195968Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 Leesboek 9781415424940
R100.00 – R133.90Price range: R100.00 through R133.90 ISBN: 9781415424940Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Slimkoppe Presteer Graad 7 Afrikaans
R110.00 – R160.00Price range: R110.00 through R160.00 ISBN: 9781775786566Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

