Z is vir Zackie 5: Die Pretpark
R65.00
ISBN:
9780799394849
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ‘n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!
Related products
-

-

My Ouma is ‘n Film-ster (Jaco Jacobs)
R160.00 – R180.00Price range: R160.00 through R180.00 ISBN: 9780799367195Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


