Tippie plakker en aktiwiteitboek
R190.00
ISBN:
9780639600789
Ontwikkel jou kind se vroe ë leesvaardighede op ‘n prettige manier! Deel hierdie boek met jou kind om kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel en verbeelding aan te wakker. Daar is ‘n verskeidenheid van prettige en kleurvolle aktiwiteite wat die ontwikkeling van aktiewe deelname en konsentrasie sal ondersteun. Die boek bevat 40 bladsye met aktiwiteite en 4 bladsye met plakkers.
Related products
-


-

-

Nuwe Alles-In-Een Graad R Huistaal Leerderboek
R50.00 – R153.00Price range: R50.00 through R153.00 ISBN: 9781770029866Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


