LIKE NEW – X-kit Presteer! Literature Study Guide: Om die aarde aan te haal en ander gedigte
R100.00
1 in stock
1 in stock
ISBN:
LIKE NEW - 9781928330738
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.