Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 6 9781485700920
R115.00
1 in stock (can be backordered)
1 in stock (can be backordered)
Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreëls te hersien en te konsolideer.
Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in:
– ’n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom
– ’n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreëls in ’n spesifieke konteks te leer en te oefen
– Kassies met belangrike taal- en spelreëls aan die begin van elke nuwe afdeling
– ’n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester
– Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets.
– PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek
Related products
-

-

-

-

Hodder Cambridge International AS & A Level Computer Science
R1,569.00 ISBN: 9781510457591Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

