Ace It! Geskiedenis Graad 12 Study Guide
R50.00 – R156.00Price range: R50.00 through R156.00
Available on backorder
’n Blik op die Geskiedenis Graad 12 leerplan kan ’n mens afskrik – daar is soveel feite en datums om te onthou! Ace It! Geskiedenis Graad 12 kan dit vir jou makliker maak om die inligting in hanteerbare afdelings af te breek. Dit maak dit makliker om te leer en alles te onthou wat jy vir die eksamen nodig het. Hierdie fokus op feite en datums omtrent geskiedkundige gebeure is dalk ’n belangrike deel van jou voorbereiding op die eindeksamen, maar dit moenie die enigste ding wees waarop jy klem lê nie. Eksamintors spreek dikwels hul kommer uit oor die leerders se gebrek aan vaardighede by die ontleding van bronne om ’n argument te formuleer en te ondersteun. Ace It! Geskiedenis Graad 12 sal jou help
Related products
-

-

Ace it! Afrikaans First Additional Language Grade 12 9781920356422
R80.00 – R156.00Price range: R80.00 through R156.00 ISBN: USED - 9781920356422Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Sale!

PASS Life Sciences Grade 12
R50.00 – R138.00Price range: R50.00 through R138.00 ISBN: 9781107452428Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Sale!

Ace It! Toerisme Graad 12 9781920356361
R50.00 – R156.00Price range: R50.00 through R156.00 ISBN: 9781920356361Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

