Ace It! Toerisme Graad 12 9781920356361
R50.00 – R156.00Price range: R50.00 through R156.00
Vanjaar sal jy moet nadink oor watter loopbaan jy wil volg nadat jy matrikuleer het. As jy Toerisme neem, wil jy waarskynlik ’n beroep in die toerisme en gasvryheidsbedryf volg. Indien jy wel jou studies op hierdie gebied verder neem, sal jy agterkom dat die kursusse al hoe meer prakties raak. Ten einde te slaag benodig jy egter ’n vaste teoretiese grondslag. Ace It! Toerisme Graad 12 sal jou help om die inhoud te leer, tesame met praktiese en toepaslike voorbeelde sodat jy kan verstaan hoe die teorie in die alledaagse lewe toegepas word. Dit sal jou nie net op die Graad 12-eksamen voorberei nie, maar ook verder as dit neem. Ace It! Toerisme Graad 12 neem wat soos ’n groot hoeveelheid inligting lyk en vereenvoudig dit. Dit maak
Related products
-

-

The Answer Series Grade 12 Consumer Studies 3-in-1 CAPS – 9781920568788
R180.00 – R299.00Price range: R180.00 through R299.00 ISBN: 9781920568788Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

X-Factor Wiskunde Graad 12 Studiegids 9780992202682
R190.00 – R236.00Price range: R190.00 through R236.00 ISBN: 9780992202682Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Examination Aid Mathematics Grade 12 (2021)
R80.00 – R140.00Price range: R80.00 through R140.00 ISBN: 9781920703547Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

