Afrikaans +: Chop-Chop
R120.00 – R260.00Price range: R120.00 through R260.00
Afrikaans + is ‘n leerdergesentreerde studiegids vir leerders wat Afrikaans as addisionele taal neem, propvol voorbeelde waarvan die verduidelikings in Engels is. Riglyne vir staatskole en die IEB-skole word verskaf en daar is gratis aanlyn hulp vir elke hoofstuk beskikbaar. Die boek is deur ‘n paneel kundiges geskryf wat die uitdagings van die addisioneletaalleerder verstaan. Dit is geskryf volgens die nuutste AWS (2017) en is modulêr sodat dit maklik opgedateer kan word. Daar is ses afdelings: begrip, taal, literatuur, mondeling, woordeskat en skryfwerk. ‘n QR-kode neem leerders na ‘n pasgemaakte webruimte wat gereeld opgedateer word. Op dié webruimte is daar ekstra voorbeelde en riglyne, drilwerk, en groot gedeeltes daarvan is gratis.
Related products
-
Sale!

Platinum Creative Arts Grade 7 Teacher’s Guide 9780636145450
R100.00 – R450.00Price range: R100.00 through R450.00 ISBN: 9780636145450Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Sale!

Platinum Technology Grade 7 Teacher’s Guide 9780636146099
R250.00 – R366.00Price range: R250.00 through R366.00 ISBN: 9780636146099Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


