Aksieheld Austin (2): Nag van grille 9780799380804
R190.00
4 in stock
4 in stock
ISBN:
9780799380804
Die tweede fliek, Aksieheld Austin: Nag van grille, is pas voltooi, en Ewald kan nie wag vir die bekendstelling nie. Dit gaan by ‘n ou fliekteater in die stad gehou word. Maar die middag voor die vertoning gaan maak Ewald en sy beste vriend, Carlo, ‘n draai by die grillerige ou fliekmuseum wat deel van die teater is. Kort voor lank is hulle vasgekeer in die museum – saam met ‘n geheimsinnige figuur wat in die donker rondsluip … As hulle wil ontsnap, sal Ewald hierdie keer net so dapper soos ‘n REGTE aksieheld moet wees!
Related products
-

Skoenlapper (Irma Venter) 9780798170062
R330.00 ISBN: 9780798170062Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Fiela se kind – die drama – 9780624073635
R150.00 – R215.00Price range: R150.00 through R215.00 ISBN: 9780624073635Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Suurlemoen! 9780799342352
R147.00 – R240.00Price range: R147.00 through R240.00 ISBN: 9780799342352Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

