Almal Verstaan Besigheidstudies Graad 10 9781431006816
R375.00
KABV Curriculum Grade Graad 10 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.
Die Almal Verstaan Besigheidstudies Graad 10 Leerderboek is ontwerp om die inhoud kennis, konsepte en vaardighede wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring NKV vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring KAV georganiseer is, te ondersteun. Die Almal Verstaan Besigheidstudies Graad 10 Leerderboek is s ontwerp om die onderrig- en leerervaring in die Besigheidstudiesklaskamer te ondersteun deur die materiaal in lesse van 3060 minute aan te bied. Leerders sal in elke les Vasstel wat hulle reeds van n onderwerp weet Nuwe feite oor n onderwerp leer Die nuwe kennis, konsepte en vaardighede wat hulle in die les aangeleer het, oefen deur dit te gebruik. Die volgende word verder ook aan leerders voorsien Addisionele huiswerkaktiwiteite Ekstra oefenaktiwiteite wat beide remedile en verrykingsaktiwiteite insluit n Opsomming van n eenheid van werk. n Eenheid kan uit een of meer weke se werk bestaan. Die Almal Verstaan Besigheidstudies Graad 10 Leerderboek word deur die Almal Verstaan Besigheidstudies Graad 10 Onderwysersgids ondersteun. Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en die leerder benodig om Besigheidstudies in Graad 10 te bemeester n volledige oplossing vir die klaskamer.
Related products
-

Oxford Successful Economics Grade 10 Learner’s Book 9780199058884
R240.00 – R271.95Price range: R240.00 through R271.95 ISBN: 9780199058884Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

-

Focus Economics Grade 10 Learner’s Book – 9780636127135
R240.00 – R276.00Price range: R240.00 through R276.00 ISBN: 9780636127135Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

